Georganiseerde misdaad in legio vorme

Translated title of the contribution: Organized crime in legion forms

Research output: Contribution to journalArticlepeer-review

Abstract

Verskeie pogings is al aangewend om die konsep "georganiseerde misdaad" te definieer. Elke poging tot 'n definisie het egter onder kritiek deurgeloop waar die kritici swakhede in die betrokke definisie uitwys. Dit mag dalk die rede wees waarom Suid-Afrikaanse wetgewing geen poging aanwend om dié konsep te definieer nie, maar eerder die omstandighede uitlig waaronder misdadige optrede as georganiseerde misdaad beskou sal word.
Translated title of the contributionOrganized crime in legion forms
Original languageOther
Pages (from-to)21-23
Number of pages3
JournalWord and Action
Volume52
Issue number420
Publication statusPublished - 01 Dec 2012

Fingerprint

Dive into the research topics of 'Organized crime in legion forms'. Together they form a unique fingerprint.

Cite this